Moshe Sharett (1894 - 1965) was 'n Israelse politikus wat aan die linkse Mapai-party behoort het.
Sharett was vanaf 1949 tot 1956 die minister van Buitelandse Sake, en van 1954 tot 1955 die tweede eerste minister van Israel gewees. Hy was in die Russiese Ryk gebore, en het in 1906 na die Ottomaanse Palestina geëmigreer.
Eksterne skakels
Knesset se webwerf
Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Israelse ministers Kategorie:Eerste Ministers van Israel Kategorie:Lede van die Knesset Kategorie:Oekraïense Jode Kategorie:Turke in die Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Turkse militariste Kategorie:Luitenante Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1965