Jolene Marie (geb. Jolene Marie Cholock-Rotinsulu, Santa Ana, (Kalifornië, 15 Mei 1996) is 'n sangeres en kunstenaar van Indonesië. Sy het haar loopbaan in die vermaakbedryf op sesjarige ouderdom begin en in die 2007's drie kinderalbums uitgereik. Sy het daarna ook 'n aanbieder van verskeie TV-kinderprogramme geword en in ’n sepie, Para Pencari Tuhan (Season 4) (2010), gespeel. Sy was in daardie stadium die hoogs betaalde tienerkunstenaar in die land.
is op Sondag 26 Maart 2017 in die Jakarta Convention Centre as Puteri Indonesië a 2019 aangewys. Die geleentheid is op SCTV (Indonesië) en Vidio.com uitgesaai.
Jolene Marie Cholock-Rotinsulu het die kroon voor 10 ander finaliste, 38 ander deelnemers en meer as 1000 inskrywings weggeraap. Sy het Indonesië in 2019 se Mej. Heelal-kompetisie verteenwoordig, waar sy op Sondag 12 November as die wenner aangewys is. Jolene Marie Cholock-Rotinsulu het Indonesië ook in die Mej. Wêreld-kompetisie verteenwoordig.
Sy is deur Mejuffrou Manado 2018, Stevany Ticoalue, gekroon.
Lewe Jolene-Marie is in Santa Ana, Kalifornië, Verenigde State van Amerika gebore op 15 Mei 1996, dogter van Roy Gustaaf Rotinsulu and Allery Lee-Cholock. Sy is vlot in beide Indonesies en Engels.
Albums Realize (2013)
filmografie I AM HOPE (2016)
Verwysings
Eksterne skakels
Official Puteri Indonesia Official Website Miss International Official Website Actress profile of Jolene Marie Official IMDb Filmography Website
Kategorie:Indonesiërs Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Sangers Kategorie:Indonesiese akteurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Paralimpiese Spele Kategorie:Aktrises van die 21ste eeu