duimnael|links|Kaart van die Sinai-skiereiland met die Golf van Suez in die weste en die Golf van Akaba in die ooste Die Straat van Tiran is nou seegang tussen die Sinai- en Arabiese skiereilande wat die Golf van Akaba met die Rooisee verbind en Egipte van Saoedi-Arabië. Die afstand tussen die twee skiereilande is 13 km (7 seemyl). Die straat is genoem na die eiland Tiran wat in die ingang van die straat is, ongeveer 5 tot 6 km vanaf die Sinaiskiereiland. Op die eiland is 'n Internasionale taak en toesighoudendemag wat verseker dat Egipte hou by die ooreenkoms van die Egipte-Israel Vredesooereenkoms.

Eksterne skakels

Kategorie:Seestrate Kategorie:Geografie van Egipte Kategorie:Geografie van Saoedi-Arabië