La Jana (24 Februarie 1905 – 13 Maart 1940) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Truxa (1937), The Tiger of Eschnapur (1938), Menschen vom Varieté (1939), en Stern von Rio (1940).
Filmografie Rolprente 1926: Die weisse Geisha 1927: Husband by Proxy 1928: Gaunerliebchen 1928: Der Ladenprinz 1928: Knights of the Night 1928: Der Herzensphotograph 1928: Der Biberpelz 1929: Der lustige Witwer 1930: Die Warschauer Zitadelle 1931: Der Schlemihl 1937: Truxa 1938: The Tiger of Eschnapur 1938: The Stars Shine 1938: Das indische Grabmal 1939: Menschen vom Varieté 1940: Stern von Rio 1941: Wir erinnern uns gern 1958: Das kommt nicht wieder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1940 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu