Ruth Landshoff (7 Januarie 1904 – 19 Januarie 1966) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Nosferatu (1922).
Filmografie Rolprente 1922: Nosferatu
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu