Karina Kraushaar (9 April 1971 – 5 Maart 2015) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Our Charly (1995), Alarm für Cobra 11 - Die Autobahnpolizei (1996), The Air Rescue Team (1997), en Hallo Robbie! (2001).

Filmografie Televisiereekse 1995: Our Charly 1996: Alarm für Cobra 11 - Die Autobahnpolizei 1997: The Air Rescue Team 1997: First Love - Die große Liebe 2001: Hallo Robbie!

Televisierolprente 2001: Rosamunde Pilcher: Blumen im Regen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu