Julie Engelbrecht (gebore 30 Junie 1984) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Before the Fall (2004), The Red Baron (2008), en The Last Witch Hunter (2015), en in die televisiereeks The Strain (2014).

Filmografie Rolprente 2004: Before the Fall 2008: The Red Baron 2013: 45 Minutes to Ramallah 2014: Frei 2015: The Last Witch Hunter 2019: Kurier The Tape

Televisiereekse 2002: Zwei Profis 2011: Wilde Wellen - Nichts bleibt verborgen 2014: The Strain

Televisierolprente 1996: Adieu, mon ami 2006: Mutig in die neuen Zeiten - Nur keine Wellen 2009: Rumpelstilzchen 2011: Born to Dance 2011: Schief gewickelt 2012: Das Vermächtnis der Wanderhure 2016: Ein Sommer in Südfrankreich

Video's 2015: Anna Naklab Feat. Alle Farben & YOUNOTUS: Supergirl

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu