Selma Ergeç (gebore 1 November 1978) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sis ve Gece (2007), The Voice (2010), en Crimean (2014), en in die televisiereeks Wounded Love (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Sis ve Gece 2010: The Voice 2014: Crimean 2017: Vlad's legacy
Televisiereekse 2002: Yarim elma 2007: Asi 2011: Magnificent Century 2014: Gönül Isleri 2016: Wounded Love 2018: Yasamayanlar
Video's 2014: Beyaz & Candan Erçetin: Git düeti
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu