Cleo von Adelsheim (gebore 3 Oktober 1987) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse SOKO Köln (2003), Der Kriminalist (2006), en Die Spezialisten - Im Namen der Opfer (2016).
Filmografie Televisiereekse 2003: SOKO Köln 2006: Der Kriminalist 2016: Die Spezialisten - Im Namen der Opfer
Televisierolprente 2015: Prinzessin Maleen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu