Emily Atef (gebore 1973) is 'n Duitse regisseuse, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Molly's Way (2005), The Stranger in Me (2008), Töte mich (2012), en 3 Days in Quiberon (2018).

Filmografie Rolprente 2004: Marseille 2004: Asyl 2005: Molly's Way 2008: The Stranger in Me 2012: Töte mich 2018: 3 Days in Quiberon

Televisierolprente 2016: Wunschkinder 2017: Die Königin der Nacht 2018: Macht euch keine Sorgen!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Duitse rolprentregisseurs