Josephine Alhanko (gebore 24 April 1981) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dieselråttor och sjömansmöss (2002), The Book of Worlds (2006), en Äkta människor (2012).
Filmografie Televisiereekse 2002: Dieselråttor och sjömansmöss 2006: The Book of Worlds 2012: Äkta människor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu