Nellie Stewart (20 November 1858 – 20 Junie 1931) was 'n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Nell Gwynne (1911).

Filmografie Rolprente 1911: Nell Gwynne

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1858 Kategorie:Sterftes in 1931