Rudi Godden (18 April 1907 – 4 Januarie 1941) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Musketier Meier III (1938), Robert and Bertram (1939), Hello Janine! (1939), en Polterabend (1940).

Filmografie Rolprente 1938: Musketier Meier III 1938: Einmal werd' ich Dir gefallen 1938: Die kleine und die große Liebe 1939: Robert and Bertram 1939: Hello Janine! 1939: Das Gewehr über 1939: Die goldene Maske 1940: Polterabend 1940: Die lustigen Vagabunden 1941: Wir erinnern uns gern 1958: Das kommt nicht wieder

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1941 Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu