John Gottowt (15 Junie 1881 – 29 Augustus 1942) was 'n Duitse akteur, regisseur, en skrywer van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Student of Prague (1913), Der Bucklige und die Tänzerin (1920), Power (1920), en Nosferatu (1922).

Filmografie Rolprente 1913: The Student of Prague 1913: Das schwarze Los 1915: Die büßende Magdalena 1917: Die Prinzessin von Neutralien 1919: Peer Gynt 1919: Peer Gynt - 2. Teil: Peer Gynts Wanderjahre und Tod 1920: Der Bucklige und die Tänzerin 1920: Power 1920: Die Nacht der Königin Isabeau 1920: Der verbotene Weg 1920: Die tote Stunde 1921: Brennendes Land 1921: Susanne Stranzky 1922: Nosferatu 1922: Menschenopfer 1922: Der schwarze Stern 1922: Elixiere des Teufels 1923: Der Geldteufel

Eksterne skakels

Kategorie:Duitse Jode Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse rolprentregisseurs Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Mense in die Sjoa Kategorie:Regisseurs Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1942 Kategorie:Oostenrykse manlike akteurs van die 20ste eeu