Isak of Sahak van Armenië (354–439) was die Catholicos (of Patriarg) van die Armeense Apostoliese Kerk. Hy word somtyds, te wyte aan sy Partiese oorsprong na verwys as "Isak die Grote," en as "Sahak die Partiër" (Armeens: Սահակ Պարթև, Sahak Parthev", Parties: Sahak-i Parthaw).

Bronne Les dynasties de la Caucasie chrétienne de l’Antiquité jusqu’au XIXe siècle ; Tables généalogiques et chronologiques, Rome, 1990. Histoire de l'Arménie: des origines à 1071, Parys, 1947.

Verwysings

Kategorie:Armenië Kategorie:Geboortes in 338 Kategorie:Sterftes in 439