Prajadhipok (Thai: ประชาธิปก; RTGS: Prachathipok; 8 November 1893 - 30 Mei 1941), regerende titel Phra Pok Klao Chao Yu Hua, ook Rama VII, was die sewende monarg van Siam van die Chakri-dinastie. Hy was die laaste absolute monarg en die eerste konstitusionele monarg van die land. Sy regering was 'n onstuimige tyd vir Siam as gevolg van politieke en sosiale veranderinge gedurende die Revolusie van 1932. Hy is tot op hede die enigste Siamese monarg van die Chakri-dinastie wat kon abdikeer.
Eksterne skakels
Kategorie:Thaise konings Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1941