Vanessa-Mae (陈美 Chén Měi) (gebore 27 Oktober 1978) ook bekend as Vanessa-Mae Vanakorn Nicholson, is 'n Britse violis wat reeds miljoene plate verkoop het, welke haar in 2006 die rykste verhoogkunstenaar onder 30-jarige ouderdom in die Verenigde Koninkryk gemaak het. Sy het onder die naam Vanessa Vanakorn (haar vader se naam) vir Thailand tydens die Olimpiese Winterspele 2014 deelgeneem. Sy is aanvanklik daarvan weerhou om deel te neem en te ski as gevolg van bewerings van ongerymdhede tydens 'n kwalifiserende rondte, maar die Hof vir Sportarbitrasie het later die verbod nietig verklaar as gevolg van 'n gebrek aan bewyse van Mae se beweerde oortredings of enige manipulasie. Die Internasionale Ski Federasie moes later aan haar verskoning aanbied.

Lys van Rolprente Live at the Royal Albert Hall, The Red Hot Tour (1995) (konsert dokumentêr) The Violin Fantasy (1998) Arabian Nights (TV minireeks) (2000) (aktrise in die reeks) The Making of Me (TV-reeks) (2008) (kom in episode 3 voor)

Diskografie

Ateljee-werke Titel Plaat-details Posisies op die Speellyste Sertifiserings VK AUS DUITSLAND HONGARYE SWITSERLAND NEDERLAND JAPAN ARIA Speellys (Aus)Violin (1990) Vrygestel: 1 Maart 1991 Etiket: Tritico Formaat: CD, Digitale aflaai — — — — — — — —Kids' Classics(1991) Vrygestel: 1 September 1991 Etiket: Tritico Formaat: CD, digitale aflaai — — — — — — — —Tsjaikofski & Beethoven Vioolconcertos (1991-92) Vrygestel: 1 Oktober 1991 Etiket: Tritico Formaat: CD, digitale aflaai — — — — — — — —The Violin Player (1995) Vrygestel: 16 Mei 1995 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai 11 1 20 12 14 47 98 2 FIN: Platinum AUS: Platinum VK: Goud SWI: GoudThe Classical Album 1 (1996) Vrygestel: 12 November 1996 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai 47 20 69 — 32 53 — — POL: GoudChina Girl: The Classical Album 2 (1997) Vrygestel: 9 September 1997 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai 56 31 — — 35 — 113 —Storm (1998) Vrygestel: 29 September 1998 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai 27 4 55 33 26 48 — — AUS: Goud VK: SilwerThe Original Four Seasons and the Devil's Trill Sonata: The Classical Album 3 (1999) Vrygestel: 16 Februarie 1999 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai 82 — 29 — — — — 60 POL: GoudSubject to Change (2001) Vrygestel: 17 Julie 2001 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai 58 39 52 28 58 — — —Choreography (2004) Vrygestel: 20 April 2004 Etiket: Sony Classical Formaat: CD, digitale aflaai 66 — — — — — — — "—" dui aan dat 'n opname nie op die speellys verskyn het nie of nie in daardie gebied vrygestel was nie.

EPs Titel Details van plaatThe Alternative Record from Vanessa-Mae Vrygestel: 1996 Etiket: EMI Formaat: CD

Kompilasies Titel Album details Posisies op Speellyste VKThe Classical Collection: Part 1 Vrygestel: 7 November 2000 Etiket: EMI Formaat: CD (boksstel) —The Best of Vanessa-Mae Vrygestel: 5 November 2002 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai 181The Ultimate Vanessa-Mae Vrygestel: 23 Desember 2003 Etiket: EMI Formaat: CD, digitale aflaai —Platinum Collection Vrygestel: 5 Februarie 2007 Etiket: EMI Formaat: CD — "—" dui aan dat 'n opname nie op die speellys verskyn het nie of nie in daardie gebied vrygestel was nie.

Enkelsnitte Titel Jaar Beste posisie op speellys Album VK ARIA (Aus)Australian (ARIA Chart) peaks: Top 50 peaks: Top 100 peaks: "Toccata & Fugue": DUITSLAND"Red Hot"1995 37 — —The Violin Player"Toccata & Fugue" 16 95 40"Classical Gas" 41 — —"I'm a Doun for Lack O' Johnnie (A Little Scottish Fantasy)"1996 28 — —The Classical Album 1"I Feel Love"1997 41 — —Storm"Happy Valley" — — —"Storm" 54 — —"Reflection / Devil's Trill" 1998 53 — —The Original Four Seasons and theDevil's Trill Sonata: The Classical Album 3"White Bird"2001 66 — —Onderhewig aan verandering"Destiny" — — — "—" dui aan dat 'n opname nie op die speellys verskyn het nie of nie in daardie gebied vrygestel was nie.

Ander verskynings

Jaar Liedjie(s) Kunstenaar Plaat Verw 1997 "The Velvet Rope" Janet Jackson The Velvet Rope 1998 "Because (The Beatles)" George Martin In My Life (George Martin album) 2001 "Francis Elena" Takuro (musikant) Flow of Soul Vol.1 ~Takuro meets Vanessa-Mae~2003"Xhalation", "Xcogitate", "Xemplify", "Xpectation","Xogenous", "Xosphere" and "Xpedition"PrinceXpectation

Verwysings

Verdere leeswerk

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Engelse violiste Kategorie:Lewende mense