John Chen (gebore op 10 Junie 1986, Kuala Lumpur) is 'n Maleisies-gebore Nieu-Seelandse pianis.
In 2004 het hy die jongste ontvanger van die Sydney Internasionale Klavierkompetisie geword.The Flying Inkpot: Sydney piano competition SIPCA: John Chen Tydens die daaropvolgende konserttoer van Australië het hy een-en-dertig uitvoerings gegee, wat dit die grootste toer ooit gemaak het wat deur 'n klassieke musikant in Australië onderneem is.Limelight, Junie 2008, bl. 27Hy het 'n meestersgraad verwerf van die Universiteit van Auckland waar hy onder Rae de Lisle studeer het.Hy het saam met die grootste simfonieorkeste van Australië en Nieu-Seeland gespeel, en het opnames van die musiek van onderskeidelik Henri Dutilleux en Claude Debussy vir Naxos en ABC Classics gemaak. Op 2 Augustus 2012 het John Chen by die Chengelo Skool in Mkushi, Zambië opgetree tydens 'n besoek aan die land.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nieu-Seelandse pianiste