Giafranco Zola is 'n voormalige Italiaanse sokkerspeler en afrigter, wat as aanvaller vir die Italiaanse nasionale sokkerspan, Nuorese, A.S.D. Torres, S.S.C. Napoli, Parma, Chelsea F.C. en Cagliari gespeel het. Hy het sedert 2006 verskeie sokkerspanne afgerig, insluitend die engelse sokkerklubs West Ham United en Watford F.C..

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Italiaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense