Sharon D. Clarke (gebore 28 Mei 1966) is 'n Engelse aktrise en sangeres.

As 'n aktrise is sy bekend vir haar rolle in die rolprente Tideland (2005) en Tau (2018), en in die televisiereekse Holby City (1999) en Casualty @ Holby City (2005).

Filmografie Rolprente 2005: Tideland 2018: Tau

Televisiereekse 1999: Holby City 2003: Boo! 2005: Casualty @ Holby City 2005: The Crust 2008: Last Choir Standing 2012: Tree Fu Tom

Televisierolprente 2018: The Lenny Henry Birthday Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu