Kirsten Cooke (gebore 4 Oktober 1952) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dave Allen at Large (1971), Happy Ever After (1974), en 'Allo 'Allo! (1982).
Filmografie Televisiereekse 1971: Dave Allen at Large 1974: Happy Ever After 1982: 'Allo 'Allo! 1995: Down to Earth
Televisierolprente 1994: The Best of 'Allo 'Allo! 2007: The Return of 'Allo 'Allo!
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu