Tim Turner (7 September 1924 – 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Race for Life (1954) en A Night to Remember (1958), en in die televisiereekse White Hunter (1957) en The Invisible Man (1958).

Filmografie Rolprente 1954: Race for Life 1955: Police Dog 1958: A Night to Remember 1960: Not a Hope in Hell

Televisiereekse 1957: White Hunter 1957: Stryker of the Yard 1958: The Invisible Man

Televisierolprente 1987: Invisible TV

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu