Peter Vaughan-Clarke (gebore 11 Junie 1957) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent It Could Happen to You (1976) en in die televisiereekse Both Ends Meet (1972) en The Tomorrow People (1973).

Filmografie Rolprente 1976: It Could Happen to You

Televisiereekse 1972: Both Ends Meet 1973: The Tomorrow People

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2023