Ralph Truman (7 Mei 1900 – 15 Oktober 1977) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Quo Vadis (1951), The Man Who Knew Too Much (1956), en El Cid (1961), en in die televisiereeks Danger Man (1960).
Filmografie Rolprente 1934: The Perfect Flaw 1935: Mr. Cohen Takes a Walk 1935: Jubilee Window 1937: Change for a Sovereign 1938: Life of St. Paul 1951: Quo Vadis 1956: The Man Who Knew Too Much 1961: El Cid
Televisiereekse 1960: Danger Man
Televisierolprente 1939: The Ringer 1951: Androcles and the Lion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1977 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu