Tom Sturridge (gebore 21 Desember 1985) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirate Radio (2009), Waiting for Forever (2010), On the Road (2012), en Far from the Madding Crowd (2015). Sy moeder is die aktrise Phoebe Nicholls.

Filmografie Rolprente 2006: Like Minds 2009: Pirate Radio 2010: Waiting for Forever 2011: Junkhearts 2012: On the Road 2014: Effie Gray 2015: Far from the Madding Crowd 2015: Remainder 2017: Journey's End 2017: 3 Way Junction

Televisiereekse 2012: The Hollow Crown 2018: Sweetbitter 2022: The Sandman

Televisierolprente 2005: A Waste of Shame: The Mystery of Shakespeare and His Sonnets

Video's 2006: Like Minds: Casting the Boys 2011: Marcus Foster: I Was Broken 2014: Effie Gray: Interview with Emma Thompson 2014: Effie Gray: Interview with Dakota Fanning 2016: Henry VI: Part I, Deleted Scenes 2016: The Hollow Crown: Making of The Hollow Crown

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu