Gerry Sundquist (6 Oktober 1955 – 1 Augustus 1993) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Siege of Golden Hill (1975) en The Mallens (1979).
Filmografie Rolprente 1978: Boarding School 1979: The Music Machine 1984: The Making of a Horror Film
Televisiereekse 1974: Soldier and Me 1975: The Siege of Golden Hill 1979: The Mallens
Televisierolprente 1982: The Hunchback of Notre Dame
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu