Die 10de Cannes-rolprentfees is van 2-17 Mei 1957 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan Friendly Persuasion deur William Wyler. Die fees is geopen met Around the World in 80 Days deur Michael Anderson. Die Franse skrywer André Maurois was die president van die jurie.

In 1957 was Dolores del Río die eerste vrouelid van die jurie vir die amptelike keuring.

Pryse duimnael|160px|André Maurois, president van die jurie. duimnael|160px|William Wyler, wenner van die Palme d'Or. Van die mense en prente wat in 1957 pryse ontvang het, is:

Palme d'Or: Friendly Persuasion deur William Wyler Beste regisseur: Robert Bresson vir A Man Escaped Beste akteur: John Kitzmiller vir Valley of Peace (Dolina miru) Beste aktrise: Giulietta Masina vir Nights of Cabiria Jurieprys: Kanał deur Andrzej Wajda en The Seventh Seal deur Ingmar Bergman

Kortprente Palme d'Or: A Brief History (Scurtă Istorie) deur Ion Popescu-Gopo Spesiale vermelding: Ochotniki iujnikh morey (Les chasseurs des mers du sud) deur S. Kogan Beste dokumentêr: City of Gold deur Colin Low en Wolf Koenig

Verwysings

Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Cannes-rolprentfees