Hierdie Baviaansrivier vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Baviaansrivier (dubbelsinnig).
Die Baviaansrivier is 'n spruit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit sluit aan by die Groot-Visrivier op pad na sy monding in die Indiese oseaan.
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap