Die Bambara (Bambara: Bamana of Banmana) is 'n etniese groep inheems aan Wes-Afrika wat Bambara as moedertaal praat. Hulle bly veral in die lande Burkina Faso, Guinee, Ivoorkus, Mali, Mauritanië, Niger en Senegal. Die Bambara is die grootste etniese groep in Mali met 34,1% van die totale bevolking.

Etnoniem duimnael|links|upright|Vroulike Bambara-figuur gemaak uit hout, laat 19de tot vroeë 20ste eeu. Afrikakunsmuseum, Smithsonian, Washington, D.C., Verenigde State Volgens die Encyclopedia of Africa beteken Bambara "ongelowige"; die groep het die naam verkry toe hulle Islam verwerp het nadat dié godsdiens deur die Tukulor-veroweraar El hadj Umar Tal aan hulle bekend gemaak is.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Etniese groepe in Burkina Faso Kategorie:Etniese groepe in Guinee Kategorie:Etniese groepe in Ivoorkus Kategorie:Etniese groepe in Mali Kategorie:Etniese groepe in Mauritanië Kategorie:Etniese groepe in Niger Kategorie:Etniese groepe in Senegal Kategorie:Inheemse volke van Afrika