Lise de la Salle (gebore op 8 Mei 1988) is 'n Franse klassieke pianis.

Loopbaan De la Salle het op 9-jarige ouderdom op Radio France gespeel. Op 12-jarige ouderdom het sy eersteprys tydens die sewende internasionale kompetisie in Ettlingen, Duitsland, gewen. In Oktober 2003 het sy die eersteprys gewen tydens die Europese Jong konsertkunstenaars-kompetisie in Parys en ook in Januarie 2004 tydens die Jong konsertkunstenaars-internasionale oudisie in New York Stad.

Sy word sedert 1998 deur Pascal Nemirovski onderrig.

Verwysings

Eksterne skakels

"Ich wollte immer gewinnen" merkur-online.de Lise de la Salle pianobleu.com Lise de la Salle management

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse pianiste