Die Rotse van Liancourt (Koreaans: Dokdo ; Japannees: Takeshima) is 'n groep betwiste en bewoonde eilandjies in die See van Japan (Oossee in Korea genoem).

duimnael|links|Rotse van Liancourt (Takeshima/Dokdo) duimnael|links|Kaart van albei eilande met hul name in beide Japannees en Koreaans Vanaf die Russies-Japannese Oorlog tot die Tweede Wêreldoorlog het die eilande aan Japan behoort, maar sedert die Tweede Wêreldoorlog is hulle status onduidelik – die meeste besette eilande is aan Japan teruggee, maar hierdie eilande is nie eksplisiet teruggegee nie. Sedert 1951 word die eilande deur Suid-Korea beset, hoewel Japan hulle ook opeis.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Eilande van Japan Kategorie:Geografie van Suid-Korea Kategorie:Omstrede eilande