Charles Stapley (23 Julie 1925 – 8 Januarie 2011) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre (1950), The Adventures of Robin Hood (1955), Five Names for Johnny (1957), en Ivanhoe (1958).

Filmografie Televisiereekse 1950: BBC Sunday-Night Theatre 1955: The Adventures of Robin Hood 1957: Five Names for Johnny 1958: Ivanhoe 1958: Into The Net

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu