Jeremy Sinden (14 Junie 1950 – 29 Mei 1996) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977) en Chariots of Fire (1981).
Filmografie Rolprente 1977: Star Wars: Episode IV - A New Hope 1981: Chariots of Fire
Televisiereekse 1968: The Expert 1979: Danger UXB 1981: Have I Got You... Where You Want Me 1988: Square Deal 1994: The House of Windsor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu