David Rappaport (23 November 1951 – 2 Mei 1990) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Time Bandits (1981) en in die televisiereekse The Young Ones (1982), Amazing Stories (1985), en The Wizard (1986).

Filmografie Rolprente 1978: Mysteries 1981: Time Bandits 1989: Luigi's Ladies

Televisiereekse 1970: The Goodies 1979: Jigsaw 1982: The Young Ones 1985: Amazing Stories 1986: The Wizard (oorgeklank in Afrikaans vir vertoning deur SAUK as die reeks getitled "Abrakadabra") 1990: Beyond the Groove

Televisierolprente 1986: The Madness Museum

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu