Brian Rawlinson (21 November 1921 – 23 November 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Adventures of Robin Hood (1955), The Buccaneers (1956), Nicholas Nickleby (1957), en The Onedin Line (1971).
Filmografie Televisiereekse 1955: The Adventures of Robin Hood 1956: The Buccaneers 1957: Nicholas Nickleby 1967: Market in Honey Lane 1971: The Onedin Line 1984: The Country Diary of an Edwardian Lady
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu