Ronald Radd (22 Januarie 1929 – 23 April 1976) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Sea Gull (1968) en in die televisiereekse The Saint (1962) en Callan (1967).
Filmografie Rolprente 1965: Up Jumped a Swagman 1968: The Sea Gull
Televisiereekse 1960: The Shari Lewis Show 1962: The Saint 1964: HMS Paradise 1967: Callan 1974: King Lear 1976: Red Letter Day
Televisierolprente 1955: Simon and Laura 1955: Simon's Treasure 1957: The Royal Astrologers 1968: If There Weren't Any Blacks You'd Have to Invent Them
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu