John Payne (gebore 17 Mei 1960) is 'n Engelse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Duets (2000) en in die televisiereekse Silent Möbius (1998), Sherlock Holmes in the 22nd Century (1999), en Spider-Man Unlimited (1999).
Filmografie Rolprente 1997: Kitchen Party 2000: Duets 2005: Hot Wheels Acceleracers the Ultimate Race
Televisiereekse 1995: Street Fighter: The Animated Series 1998: Silent Möbius 1999: Sherlock Holmes in the 22nd Century 1999: Spider-Man Unlimited 2000: Rainbow Fish 2006: 3-2-1 Penguins! 2010: Dreamkix
Televisierolprente 2003: G.I. Joe: Spy Troops the Movie 2004: 100 Years of the Santa Claus Parade
Video's 2004: G.I. Joe: Valor vs. Venom 2004: G.I. Joe: Ninja Battles 2005: Hot Wheels AcceleRacers: Breaking Point
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu