Lennard Pearce (9 Februarie 1915 – 15 Desember 1984) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Face of Darkness (1976) en in die televisiereeks Only Fools and Horses.... (1981).

Filmografie Rolprente 1976: Face of Darkness

Televisiereekse 1981: Only Fools and Horses....

Video's 1984: Only Fools and Horses: Licensed to Drill

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu