Herbert Norville (gebore 1967) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bugsy Malone (1976), Pressure (1976), Scum (1979), en Full Metal Jacket (1987).

Filmografie Rolprente 1976: Bugsy Malone 1976: Pressure 1979: Scum 1987: Full Metal Jacket

Televisiereekse 1975: Five-Minute Films

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu