Gary Olsen (3 November 1957 – 12 September 2000) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Outland (1981), Pink Floyd: The Wall (1982), en The Cook, the Thief, His Wife & Her Lover (1989).

Filmografie Rolprente 1981: Outland 1982: Pink Floyd: The Wall 1984: Winter Flight 1989: The Cook, the Thief, His Wife & Her Lover 1998: Up 'n' Under 2000: 24 Hours in London

Televisiereekse 1986: Wilderness Road 1986: Prospects 1991: 2point4 Children 1993: Health and Efficiency 1994: Home Truths 1999: Casting Couch

Televisierolprente 1988: CivvyStreet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu