Reece Noi (gebore 13 Junie 1988) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Waterloo Road (2006) en Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2001: My Kingdom 2011: Seamonsters 2016: Bliss! 2016: K-Shop Unsound

Televisiereekse 2006: Waterloo Road 2007: It's Adam and Shelley 2011: Game of Thrones 2012: Switch

Televisierolprente 2010: The Bright Side

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu