Hilary Minster (21 Maart 1944 – 24 November 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent A Bridge Too Far (1977) en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en 'Allo 'Allo! (1982).

Filmografie Rolprente 1977: A Bridge Too Far

Televisiereekse 1963: Doctor Who 1972: The Long Chase 1982: 'Allo 'Allo!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu