Royce Mills (12 Mei 1942 – Mei 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Up Pompeii (1971), The Chastity Belt (1972), History of the World: Part I (1981), en Real Life (1984).
Filmografie Rolprente 1971: Up Pompeii 1972: The Chastity Belt 1981: History of the World: Part I 1984: Real Life
Televisiereekse 1971: Coppers End 1973: Sir Yellow 1975: Shades of Greene 1977: The Rather Reassuring Programme 1978: Rings on Their Fingers 1978: Come Back, Lucy 1982: The Cut Price Comedy Show 1987: Edward and Friends
Televisierolprente 1987: On the Piste
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu