duimnael|regs|Scott Mills

Scott Robert Mills is gebore in Southampton, Hampshire, in 1974 en is 'n Engelse radio-omroeper. The Scott Mills Show word elke weeksdag tussen 16:00 en 19:00 op BBC Radio 1 uitgesaai. Volgens die Independent on Sunday se Pink List van 2007 is Mills die 41ste mees invloedrykste gay persoon in Brittanje. Hy het twee plekke op hierdie lys opgeskuif sedert die vorige jaar.

Verwysings

Kategorie:Engelse omroepers Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense