Matthew Marsden (gebore 3 Maart 1973) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Hawk Down (2001), Resident Evil: Extinction (2007), Rambo (2008), en Bounty Killer (2013).
Filmografie Rolprente 2001: Black Hawk Down 2007: Resident Evil: Extinction 2008: Rambo 2011: Atlas Shrugged: Part I 2013: Bounty Killer 2015: Finding Noah 2016: Dead South 2017: Selling Isobel 2018: I Am That Man 2019: Maria De Luna 4th of July Family Reunion Suns of Babylon Hoot Where The Birds Never Sing: The True Story of the 92nd Signal Battalion and the Liberation of Dachau Waking Mathilda: A Memoir of Childhood Narcolepsy The Fonies
Televisiereekse 1996: Island
Televisierolprente 2002: The Legacy 2010: Madso's War
Video's 1998: Matthew Marsden Feat. Destiny's Child: She's Gone 2008: It's a Long Road: Resurrection of an Icon 2008: The Weaponry of Rambo 2008: A Hero's Welcome: Release & Reaction
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu