Larry Martyn (22 Maart 1934 – 7 Augustus 1994) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Department S (1969), Are You Being Served? (1972), Whoops Baghdad! (1973), en West End Tales (1981).

Filmografie Rolprente 1963: Breath of Life

Televisiereekse 1969: Department S 1970: If It Moves, File It 1972: Are You Being Served? 1972: Alcock and Gander 1972: Spring & Autumn 1973: Whoops Baghdad! 1981: West End Tales

Televisierolprente 1962: The Wrong Way Back

Video's 1975: Mike Oldfield: Don Alfonso

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu