John Marlborough East (1860 – 18 Augustus 1924) was 'n Engelse akteur en skrywer.
Filmografie Rolprente 1914: Enoch Arden 1914: The Harbour Lights 1914: In the Ranks 1915: The Little Minister 1915: The Trumpet Call 1916: The Man in Motley 1916: The Manxman 1921: The Bargain
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1860 Kategorie:Sterftes in 1924 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu