Patrick Ludlow (24 Maart 1903 – 27 Januarie 1996) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bitter Sweet (1933), Evergreen (1934), Faces (1934), en Modesty Blaise (1966).

Filmografie Rolprente 1928: The Ware Case 1930: Naughty Husbands 1932: The Blue Danube 1933: Bitter Sweet 1934: Evergreen 1934: Faces 1937: Old Mother Riley 1966: Modesty Blaise

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu