Stephen Lord (gebore 1 Oktober 1972) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strangeways Here We Come (2017) en Mrs Lowry and Son, en in die televisiereekse Penny Dreadful (2014) en Marcella (2016).
Filmografie Rolprente 1999: Fast Food 2007: Its Not the End of the World 2011: Desperate Measures 2014: Default 2015: The Violators 2017: Strangeways Here We Come Mrs Lowry and Son
Televisiereekse 1993: Luv 1994: Common As Muck 2009: Dr Hoo 2014: Penny Dreadful 2016: Marcella
Video's 2008: The Shepherd
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu