Jonathan Guy Lewis (gebore 20 Mei 1963) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Coronation Street (1960), London's Burning (1988), en Sea of Souls (2004).
Filmografie Televisiereekse 1960: Coronation Street 1988: London's Burning 1998: Bride of War 2004: Sea of Souls 2005: Vincent
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu